Limit this search to....

300 SUDOKU 9x9
Contributor(s): Bakhos, C. (Author)
ISBN: 1530581486     ISBN-13: 9781530581481
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
OUR PRICE:   $7.59  
Product Type: Paperback - Other Formats
Language: Afrikaans
Published: March 2016
Qty:
Additional Information
BISAC Categories:
- Games & Activities | Sudoku
Physical Information: 0.38" H x 5.98" W x 9.02" (0.54 lbs) 176 pages
 
Descriptions, Reviews, Etc.
Publisher Description:

300 Sudoku 9x9

Sudoku is a kopkrapper wat gegrond is op 'n logiese plasing van syfers in 'n 9 9 rooster. Hierdie rooster bestaan op sy beurt uit nege 3 3 roosters, en word afgeskop met verskeie syfers wat in party selle voorsien is. In elke ry, kolom en 3 3 rooster mag enige syfer slegs een maal voorkom. Om die kopkrapper te voltooi verg uithouvermo en logiese vaardigheid. Alhoewel die raaisel vir die eerste keer in 1895 in 'n Franse koerant gepubliseer is, het dit gedurende 1986 in Japan 'n oplewing beleef, en het dit in 2005 internasionaal gewild geword.